AJ Michalka

AJ Michalka
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

AJ Michalka (gebore 10 April 1991) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Lovely Bones (2009), Super 8 (2011), en Angels in Stardust (2018), en in die televisiereeks Steven Universe (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy